ISBN: 9780639604114 | Published: February 13, 2021 | Paperback
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
Diereverkenners: Tobie die diepseeduiker
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Aandag alle avonturiers!
Die Diereverkenners-reeks is 'n inspirasie om jou drome na te jaag. Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë - en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners.
Met pragtige, skerp illustrasies en stories wat op ware verkenners gebaseer is, is Diereverkenners 'n reeks wat kinders sal inspireer om hulle drome te volg.
Author Sharon Rentta
Illustrator Sharon Rentta
Share
