ISBN: 9780639604183 | Published: February 17, 2021 | Paperback
Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood?
Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is 'n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook 'n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?
Die storie het 'n sterk ekologiese en omgewingsfokus. Op die oomblik is dit baie aktuele sake wat 'n opvoedkundige rol speel.
Ander titels in die reeks:
Lea lief seeskilpaaie
Lea lief honde
Lea lief apies
Author Cecilia Steyn
Illustrator Elanie Bieldt
Share
