Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639604589 | Published: April 29, 2021 | Paperback

Briewe van Mieliepit

Briewe van Mieliepit

Illustrator:Megan Bird
Regular price R 150
Regular price R 0 Sale price R 150
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Hallo Liefsteling!
Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat 'n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as 'n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en 'n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen.
Hierdie boek deur die gewilde Fanie Viljoen is die eerste kinderboek uit LAPA Uitgewers se nuwe druknaam, LUCA, se stal, wat fokus op geestelike fiksie en niefiksie.

Author Fanie Viljoen

Illustrator Megan Bird

View full details