Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639604664 | Published: January 5, 2022 | Paperback

Dolfie Weerwolfie: Silwertand

Dolfie Weerwolfie: Silwertand

Illustrator:Hugo van Look
Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!

Dolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle 'n besoeker met 'n rillerbrief by hom. Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly. Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand …

Titels tans beskikbaar in die reeks:
1 Dolfie Weerwolfie
2 Volmaan
3 Silwertand
4 Weerwolfbos

Author Paul van Loon

Illustrator Hugo van Look

View full details