ISBN: 9780639604671 | Published: January 5, 2022 | Paperback
Dolfie Weerwolfie: Weerwolfbos
Dolfie Weerwolfie: Weerwolfbos
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Hierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg!
Op 'n dag is daar vreemde geluide in die Weerwolfbos. Daar word gekap, gesaag en gegrawe. Die bos is in gevaar. Oupa Weerwolf se boomhuis waarin hy al jare woon, is ook in gevaar. Twee besigheidsmanne, Visgraat en Meneer, wil die bos afkap. Wat nou? Protesteer! Dolfie en sy klasmaats stig 'n protesgroep W.R.O.W. (Wie Red ons Wolfbos). Maar sal dit genoeg wees om die mans te keer?
Titels tans beskikbaar in die reeks:
1 Dolfie Weerwolfie
2 Volmaan
3 Silwertand
4 Weerwolfbos
Author Paul van Loon
Illustrator Hugo van Look
Share
