ISBN: 9780639605210 | Published: August 25, 2020 | Paperback
Die kwêvoël roep
Die kwêvoël roep
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Maak jou oë toe en luister ... Hannah du Toit besluit om haarself op Tijgerpoort te vestig in die huis wat eers haar en haar oorlede man se vakansiehuis was. Sy is opgewonde oor ’n nuwe toekoms – veral nadat sy kennis maak met ’n man wat feitlik onmiddelik haar hartsnare roer. Iemand uit Hannah se verlede duik egter onverwags op en sy moet sekere gebeure in haar verlede opnuut konfronteer. ’n Jarelange vriend en vaderfiguur staan haar by om ’n belangrike besluit te neem en sy kom agter dat die nuwe man in haar lewe ook bagasie uit sy verlede saamdra. Maar ’n groot veldbrand lei tot byna noodlottige gevolge ... Verskeie kwessies word aangespreek ind ie boek - die heldin is ’n slagoffer van seksuele misdaad en weduwee. Aanneming is ook ’n belangrike tema in die verhaal.
Author Alexa Steyn
Share
