Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605272 | Published: July 22, 2020 | Paperback

Optelgoed is hougoed / Jy is die een

Optelgoed is hougoed / Jy is die een

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Optelgoed is hougoed
Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy's van die bodorp en sy 'n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?

Jy is die een
De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie.

Romanza Nostalgie is 'n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers - daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

View full details