ISBN: 9780639605333 | Published: September 29, 2020 | Paperback
Sy fosforvrou / Blou diamant vir ’n ysprinses
Sy fosforvrou / Blou diamant vir ’n ysprinses
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Sy fosforvrou Lanie vrees sy verloor haar hart op dieselfde soort man as waarvan sy geskei het: nie ’n eenvrouman nie. En die gesprek wat sy ongevraagd moet aanhoor, bevestig dit. Maar haar hart protesteer ... Blou diamant vir ’n ysprinses Nadat Carla die soveelste paar buitensporige duur skoene gekoop het, het haar pa genoeg gehad. Hy verban haar vir een jaar na ’n plaas teen die Weskus waar sy haar brood op die harde manier moet verdien. En dit onder Adam se toesig … Romanza Nostalgie is 'n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers - daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.
Author Rosita Oberholster
Author Romanza Nostalgie
Share
