Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605340 | Published: July 30, 2020 | Paperback

Duiwel in 'n snyerspak / Mooiste man

Duiwel in 'n snyerspak / Mooiste man

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Dina Botha
Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Duiwel in 'n snyerspak
Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draai nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer.

Mooiste man
Hy's 'n mooi man. Te mooi. En mooi mans maak seer, vernietig. Nou is daar weer so 'n man in Zenlee se lewe, te mooi om waar te wees. Sal sy ooit aanvaar dat Bismarck Nel eerbaar kan wees?

Romanza Nostalgie is 'n terugblik na die eerste titels van ons gewildste Romanza-skrywers - daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

View full details