Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605371 | Published: September 29, 2020 | Paperback

Sonroeper

Sonroeper

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy moet haar plekkie in die son kry Zea, ʼn talentvolle pottebakker, moet na haar pa se dood vir haar ʼn nuwe lewe skep – en ʼn kunsuitstalling in mooie Milaan bied haar juis daardie geleentheid. In Italië het sy nie tyd om te wonder oor die geheimsinnige mense wat langs haar intrek of die sexy vreemdeling wat sy vlugtig ontmoet nie. Totdat sy dié man weer in ’n katedraal sien. Sy glo nie aan toeval nie, maar wat van die noodlot? In Italië ontdek Zea ’n ander sy van haarself. ’n Sy wat onmoontlik aangetrokke tot Antonio Vinetti is. Met sy warm soene en die beeldskone Paola wat altyd by hom ingehaak is, het Zea egter genoeg rede om hom te wantrou. Sonroeper is ʼn heerlike ontvlugting in die Italiaanse kunswêreld.

View full details