Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605524 | Published: October 28, 2020 | Paperback

`n Nuwe bruidegom / Verlore jare

`n Nuwe bruidegom / Verlore jare

Regular price R 135
Regular price R 0 Sale price R 135
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

’n Nuwe bruidegom Haar vernedering voor die preekstoel skryf sy net aan een man se inmenging toe – Quinton Rousseau. Die Masai Mara in Kenia is dalk ver genoeg om van die Rousseau’s te vlug, maar nie van haar haat nie. Verlore jare Isabella staan ná vyf en twintig jaar weer voor die seun wat sy laat aanneem het en sy pa. Maar dis net sy wat dit weet en dis te laat om te praat. Romanza Nostalgie is 'n terugblik na die eerste titels van ons die gewildste Romanza-skrywers - daardie romanses wat lesers besonder baie geniet het. Daar verskyn ses titels in die Romanza Nostalgie-reeks: Madelie Human, Dina Botha, Rosita Oberholser, Didi Potgieter, Elsa Winckler en Alma Carstens.

View full details