Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605593 | Published: October 22, 2020 | Paperback

`n Vreemde tyd vir liefde

`n Vreemde tyd vir liefde

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

'n Vreemder tyd vir liefde kan daar seer sekerlik nie wees nie ...
Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel op wie sy al lank verlief is. Jos is beterweterig, verslaaf aan roetine, 'n werkslaaf en nou moet hulle 'n kamer ook nog deel. Boonop moet sy huishou met haar knorrige pa, sosiale broer, haar neurotiese ma wat vir die wêreld maskers maak en die man van haar drome. Kan dinge meer chaoties raak? Net die tyd sal leer. Dis darem iets waarvan hulle baie het.

View full details