Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605630 | Published: October 22, 2020 | Paperback

Ompaaie na jou

Ompaaie na jou

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Haar liefde vir die verkeerde broer was slegs’n ompad na die regte een ... Karlien is sestien en dolverlief. Sy naam is André en soms dra hy haar tas. Maar hy het net oë vir haar mooi suster en die nagevolge van André en Alida se verhouding verander alles. Al wie simpatie vir die twee verliefdes het, is André se ouer broer, Louis. Verantwoordelike, slim Louis met sy bril wat altyd meer oor Karlien wou weet. Ses jaar later staan André weer voor haar – steeds die aantreklike buurseun, steeds onmoontlik sjarmant, maar Karlien kan nie vergeet wat hy aan haar suster gedoen het nie. Sy kan ook nie sy saggeaarde broer vergeet nie en dit blyk of die gevoel wedersyds vir Louis ook is, maar hoe kan sy hom oorreed dat sy op die verkeerde broer verlief was en dat André net ’n ompad was?

Author Magda Schmidt

View full details