Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605722 | Published: November 25, 2020 | Paperback

Onmoontlike droom

Onmoontlike droom

Author:Romanza
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Was alles net ʼn droom?
Chloé, 'n ballerina, gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het 'n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, 'n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook 'n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en 'n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na 'n droom; 'n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.

Onmoontlike droom is 'n fantasieverhaal.

Author Frenette van Wyk

Author Romanza

View full details