Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605746 | Published: November 25, 2020 | Paperback

Amper Eden

Amper Eden

Author:Ida Bester
Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Blom waar jy geplant word ... Ná ’n traumatiese ervaring met haar studieleier, is Marileen Kamstra se enigste liefde haar kwekery met die plante wat sy vertroetel vir haar navorsing. Boeke en blomme is meer as genoeg om haar besig te hou. Die tuin hou buitendien haar kop skoon en die skaduwees van die verlede kruip agter die struike weg. Die irriterende Groen Skerpioen Joubert De Wet kom soos ’n slang in haar paradys en jaag haar die harnas in met sy inspeksie en sy belangstelling in meer as haar plante. Sy wil hom so gou moontlik laat besef dat sy glad nie belangstel nie, maar Joubert het ander planne vir die mooie Marileen.

Author Ida Bester

View full details