Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605760 | Published: November 25, 2020 | Paperback

Seewier en sjampanje

Seewier en sjampanje

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn Maya vlug na Duinebaai wanneer haar huwelik op die rotse beland, en dit aan die hand van ’n jarelange vriendin. Sy weet nie of sy ooit weer die flenterstukke van haar lewe aanmekaargelap gaan kry nie, maar sy gaan haar bes probeer. Daar moet iewers vir haar ’n goue randjie wees op die plek waar die son altyd skyn. Sy ontmoet vir Alec met sy diep stem en oë vol beloftes, maar iets in sy verlede maak dat hy haar op ’n afstand hou en daarom kan sy hom nie vertrou nie. Duinebaai het egter ’n positiewe uitwerking op Alec se gemoed. Dit is ’n plek waar jy moontlik liefde kan vind en waar gister se hartseer soos seeskuim verdwyn.

View full details