Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605807 | Published: January 13, 2021 | Paperback

In sy hart

In sy hart

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Vir ewig in sy hart
Rouxlé is 'n onafhanklike vrou wat nie 'n man nodig het nie. Sy wil wel een hê. Meer spesifiek, sy wil vir Francois hê, al is hy jonger as sy. Sy sluk haar trots en stel haarself aan hom voor, maar hy maak dit duidelik dat haar bravade hom nie beïndruk nie. Haar brein skreeu vir haar dat sy wye draaie om hom moet loop, liefs van hom moet vergeet, maar haar hart het ander planne. Francois besef gou dat hy 'n fout gemaak het. Rouxlé het dadelik 'n indruk op hom gemaak en hy sal enigiets doen vir 'n tweede kans. Al is dit om sy eie trots in die sak te steek en aan homself te erken dat die vurige rooikop met die eksentrieke hare reeds in sy hart leef.
In sy hart is die laaste boek in Felicia Snyman se In sy-reeks. Aanlynafsprake is 'n belangrike tema in die verhaal.

View full details