Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605821 | Published: January 13, 2021 | Paperback

Anna se man

Anna se man

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sy gaan alles doen om sy hart te wen
Anna se eerste dag by haar nuwe werk is 'n ramp. Sy beland in die swembad en haar redder is niemand anders as die man wat haar verwerp het nie. Die man wat sy mislei en verneder het. Haar identiese tweelingsuster se eks, Derick. Twee jaar gelede het sy en Hannah plekke geruil. Goed, dit was nie die slimste plan nie, maar sy het nie beplan om hopeloos verlief te raak nie. Sy het ook nie beplan om sy hart te breek nie. Die pad na vergifnis en versoening is moeilik, maar sy is vasbeslote om hom te oortuig dat sy hom liefhet en dat hy die man vir haar is.
Anna se man volg op Dubbel die moeilikheid en speel af in beeldskone Namibië.

Author Ciska Olivier

View full details