Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639605869 | Published: January 26, 2021 | Paperback

Hart van ys

Hart van ys

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Net hy kan haar hart warm maak Emily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters, 'n groep van countrysangeresse. Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoërskoolliefde en die eienaar van ’n kroeg in haar tuisdorp. Die nuwe jaar begin nie goed vir Emily nie. Haar halfbroer en beste vriendin raak verloof en sy moet help troue reël terwyl hulle aan hul nuwe album werk, daar is ’n pragtige vrou van New York aan Louis se sy en haar ma is op die punt om ʼn smerige biegboek oor Emily se verlede te publiseer. Louis het sy eie probleme, maar die grootste een is dat hy steeds hopeloos verlief op Emily-die-ysprinses is. Hart van ys is die tweede boek in Didi Potgieter se Harte-reeks. Dit hanteer disfunksionele familieverhoudings as tema.

View full details