ISBN: 9780639605968 | Published: February 12, 2021 | Paperback , Fiction
Lyfskap
Lyfskap
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Couldn't load pickup availability
“Liefde, welke soort ookal, kom nooit alleen nie.”
'n Versameling van 25 erotiese verhale oor die liefde, wellus, genot, soete verleiding, passie, honger en vlamvat. Deur bekende en geliefde skrywers soos Maya Fowler, Joan Hambidge, Zirk van den Berg, Fanie Viljoen, Riana Scheepers, Jan Vermeulen, Irna van Zyl, Hans Pienaar, Marion Erskine, Leon van Nierop en Kerneels Breytenbach.
Die verhale is teer, humoristies, effens stout, magies, sondig. Sommige speel af in die intimiteit van die slaapkamer, maar ander vat vlam in die ouetehuis, die kerk, 'n kunsgallery en selfs 'n vliegtuig.
Author Samestelling: Sophia Kapp
Author Leonie van Rensburg
Share
