ISBN: 9780639606064 | Published: February 25, 2021 | Paperback
Tussen liefde en haat
Tussen liefde en haat
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die skeidslyn tussen liefde en haat is dun
Marlien van der Walt aanvaar 'n pos as skoonheidsdeskundige op 'n wildsplaas buite Harrismith ná 'n traumatiese inbraak by haar woonstel. Die plaas behoort nou wel aan die pa van haar eks Eben, maar dit is seker beter as om alewig bang te wees in die stad. 'n Jaar gelede het haar en Eben Naudé se paaie geskei en het sy liefde vir haar in 'n intense haat verander. Toe sy hom weer op die plaas sien, weet sy dat dit steeds die geval is. Hy is koud en ongeskik en gaan uit sy pad om haar tyd op die plaas onaangenaam te maak. Sy is egter steeds smoorverlief op hom en besef gou dat die skeidslyn tussen liefde en haat baie dun is.
Author Corné van Rooyen
Share
