Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639606088 | Published: July 2, 2021 | Paperback

Om te vlieg

Om te vlieg

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Veg, vlug of vlieg? Meriet vlug uit Upington om te ontsnap van die hartseer van haar mislukte huwelik en kry werk op ’n wynplaas in die Paarl. Maar haar tyd op die plaas word versuur deur ’n gesofistikeerde Kapenaar in die kantoor. Die wynmaker, op sy beurt, voel blykbaar net in die koue, steriele kelder tussen die wynvate tuis. Dis gek om aangetrokke te voel tot só ’n man. Boonop is alles nie pluis met die eienaar van die landgoed nie en Meriet moet fyntrap om nie haar eie toekoms op die spel te plaas nie. Jeanette Stals is ’n bekende krimiskrywer wat hier spanning en romanse perfek verweef. Temas soos witboordjiemisdaad en die blywende trauma van egskeidings word bespreek, met 'n held wat as komplekse karakter die leser sal boei van begin tot einde.

View full details