Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639606125 | Published: February 25, 2021 | Paperback

Mieke

Mieke

Regular price R 310
Regular price R 0 Sale price R 310
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Mieke se lewe verander binne 'n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en 'n sopnat klein katjie aan haar deur klop. Boeta, die desperate lomp vyftienjarige seun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by sy ma en oom Voël te woon. Oom Voël is gemeen en raas met hom, en hy hou niks van oom Voël nie.
Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het nie geweet van haar man se vorige verhouding óf sy kind nie. Hoe kan sy Boeta kwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien, Boeta hou almal se harte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms van jou vra om onmoontlik dapper te wees. Dat seerkry en heelword verskillende kante van 'n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis en huismense nodig het

View full details