Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639606187 | Published: March 24, 2021 | Paperback

Bekende vreemdeling

Bekende vreemdeling

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Haar hart behoort steeds aan hom. Trixane is amper dertig, ongetroud en leef met die vrees dat dieselfde vloek van haar voorgeslagte haar gaan tref. Haar ma en ouma het haar gewaarsku dat die vloek geen Walters-vrou spaar nie. Daarom het sy Marco laat belowe om met haar te trou as sy teen dertig nog nie getrou het nie. Maar dit was sestien jaar gelede en hy het waarskynlik lankal van die belofte vergeet. Hy is eintlik ’n vreemdeling. Sy herken hom egter dadelik toe sy hom weer sien en besef dat haar hart steeds net aan hom behoort. Temas soos jong liefde en bygelowe word in die verhaal geinkorporeer. Dit speel af in die Kaap en Mauritius, met die heldin wat ’n buite-egtelike kind is op soek na haar biologiese pa.

Author Alma Carstens

View full details