Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639607177 | Published: May 18, 2021 | Paperback

Weergalose liefde

Weergalose liefde

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Nie eers roem en faam kan jou beskerm teen verdriet nie.
Na tien jaar se werskaf om naam te maak vir haarself, keer Danielle Saunders terug na haar ouerhuis as 'n internasionale filmster. Haar terugkoms is egter drie weke te laat vir haar eie pa se begrafnis. Sy kan al die koue skouers en stille verwyte verduur, maar om weer in Eckhard du Toit vas te loop was die laaste ding wat sy verwag het. Hy is nie meer haar jeugvriend van ouds nie. Hy is verloof, en Danielle weet sy het hom genoeg rede gegee om nou sy afsydigheid te verdien. Almal dink mos sy het die wêreld aan haar voete. Net sy ken die waarheid wat soos 'n donker wolk hang en dreig om haar te verswelg - dié keer met 'n finaliteit waarvan sy nie sal kan ontsnap nie.

View full details