Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639607313 | Published: July 2, 2021 | Paperback

Hart van klip

Hart van klip

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die vonke spat behoorlik ... Christi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus. Dan loop sy weer vir Richard Barret raak. Die sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik! Hart van klip is Didi Potgieter se derde boek in die gewilde Harte-reeks. Die leser word op reis geneem na Ierland en ons maak selfs ’n draai by die Parkers (haar vorige reeks se karakters) se befaamde bal.

View full details