Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639607665 | Published: August 10, 2021 | Paperback

Een vir een

Een vir een

Regular price R 280
Regular price R 0 Sale price R 280
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Miskien moet 'n mens liewer nie te diep delf nie.
Die onderwêreld is in rep en roer. Kaptein Fritz Hartzer ondersoek die moord op taxibaas Baloyi en die Rus Slović, invloedrykes in Gauteng se georgianiseerde misdaad. Ook binne misdaadbaas Don Knoxe se kringe is roeringe. Is iemand besig om die grootkoppe in georganiseerde misdaad een vir een uit te haal, of is dit bloot die gevolge van hulle toenemende kompetisie met mekaar? Fritz se aantekeninge wys op die moontlikheid
dat iemand binne wetstoepassing of regeringskringe betrokke is. Wanneer Slović se vriendin binne die polisiestasie, onder sy wakende oog, vermoor word, wéét Fritz dat iemand binne eie geledere betrokke moes wees.

Author Peet Venter

View full details