1
/
of
1
ISBN: 9780639607924 | Published: August 1, 2015 |
Ek lees self: Skilpad leer vlieg
Ek lees self: Skilpad leer vlieg
Author:Wendy Maartens
Author:Ek Lees Self Reeks
Illustrator:Nicolene Louw
Regular price
R 65
Regular price
R 0
Sale price
R 65
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met 'n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Share
