ISBN: 9780639608075 | Published: July 15, 2021 | Paperback
Loop lag-lag deur die wetenskapklas
Loop lag-lag deur die wetenskapklas
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
25 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer!
Verveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie. Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!
Hierdie is 'n unieke boek wat 25 eksperimente bevat wat in strokiesprentformaat aangebied word.
Author Maritha Snyman
Share
