Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639608136 | Published: July 29, 2021 | Paperback

Verkleurmannetjie

Verkleurmannetjie

Regular price R 230
Regular price R 0 Sale price R 230
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Toe Marco sy biologiese pa ontmoet, is dit die antwoord op baie vrae. Die regte antwoord, want Dirk du Toit is iemand soos wie hy graag wil wees. Die eintlike vrae kom egter nog. Wat nou van die mense wat Marco in die stad agtergelaat het? Wat is sy halfbroer se probleem? En Dirk se vrou s'n? Word hy agtervolg? Alles is reg aan Dirk, maar soveel is verkeerd óm hom … Soos die titel belowe, is Verkleurmannetjie nie net een soort storie nie. Hier is meer ratverwisselings en onthullings as in 'n hele TV-reeks, deur 'n skrywer wat weet hoe 'n tiener se kop werk - en hou van hoe dit werk!

View full details