Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639608150 | Published: August 12, 2021 | Paperback

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1 Die Soektog

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1 Die Soektog

Author:ZZZ
Illustrator:André Trantraal
Regular price R 20
Regular price R 65 Sale price R 20
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Clint Fryer is deel van ’n groep kinders wat in Huis Helderlig bly, maar al die kinders noem dit sommer Huis Hindernis. Matrone Busiswe meen die kinders wat alewig onder haar voete is, is net ’n hindernis vir haar ... Min weet sy van die avonture wat die kinders beleef! In die eerste boek, Die soektog, besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem. Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds deelneem. Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ... In die tweede boek, Partytjiepret, moet Dedrei boet vir haar sabotasieplan. Lees gerus verder!

Author Anzil Kulsen

Author ZZZ

Illustrator André Trantraal

View full details