Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639608259 | Published: September 21, 2021 | Paperback

Op die plaas - Emosiereeks: Flori tel tot tien

Op die plaas - Emosiereeks: Flori tel tot tien

Illustrator:Megan Bird
Regular price R 130
Regular price R 0 Sale price R 130
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Die Op die plaas-emosiereeks bied 'n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit 'n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat 'n QRkode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.
Hierdie reeks bestaan uit vier boeke:
Flori tel tot tien (9780639608259)
Smiley verloor sy glimlag (9780639608211)
Tjoppie se hart is seer (9780639608235)
Karamel se bene bewe (9780639608273)

Author Theresa van Baalen

Illustrator Megan Bird

View full details