Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639608372 | Published: May 20, 2021 | Paperback

Vaandeldraers boekpak

Vaandeldraers boekpak

Illustrator:Linki Brand
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks 'n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is ook individueel te koop.

Author Wendy Maartens

Author Vaandeldraers Reeks

Illustrator Linki Brand

View full details