Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639609645 | Published: October 6, 2021 | Paperback

Jeremia en die amandelboom

Jeremia en die amandelboom

Illustrator:Nici Brockwell
Regular price R 140
Regular price R 0 Sale price R 140
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Gebaseer op die Bybelse verhaal van Jeremia se roeping, vertel hierdie pragtige prenteboek die storie van 'n jong Jeremia wat met spraak gesukkel het totdat die Here hom aangeraak en 'n amandeltak as belofte gewys het. Nie net is hierdie storie pragtig en toeganklik geskryf soos net Wendy Maartens kan nie, maar die boek bevat ook inligting en hulpbronne vir ouers en onderwysers om te help met spraakontwikkeling in kleuters. Hierdie bemoedigende verhaal sal alle kinders wys dat hulle spesiaal is vir die Here en dat Hy hulle sal help en gebruik.

Author Wendy Maartens

Illustrator Nici Brockwell

View full details