ISBN: 9780639609805 | Published: October 6, 2021 | Paperback
As jy my wil hê
As jy my wil hê
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
’n Nuwe muse ... Gabi gaan op vakansie na Hampshire. Sy is ’n kunstenaar wat ’n nuwe muse moet vind ná ’n liefdesteleurstelling en die dorpie lyk na die ideale plek om haar wonde te lek. Kort na haar aankoms word sy byna vertrap op Robbers’ Common deur die enigmatiese Sam Macleod en sy perd. Haar enkel word ernstig beseer en haar planne deeglik in die wiele gery. Sam neem verantwoordelikheid vir Gabi se besering, maar sy vermoed hy is net besorg oor haar omdat hy na ʼn kunsonderwyser soek. Sy weier om by’n man met bymotiewe betrokke te raak. Totdat die pragtige Cloisters en aantreklike Sam vir haar meer as net inspirasie word.
Author Annari Linde
Share
