ISBN: 9780639609980 | Published: November 2, 2021 | Paperback
Vrae en feite vir feitevrate!
Vrae en feite vir feitevrate!
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!
Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?
Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees.
Adinda Vermaak is 'n kenner op die gebied van kinders se leesbehoeftes. Al die feite in hierdie boek is ouderdomsgepas en komplementeer die CAPS-kurrikulum. Die boek bevat ook prettige illustrasies.
Author Adinda Vermaak
Illustrator Nicole Hein
Share
