ISBN: 9780639708416 | Published: October 1, 2022 | Paperback
Palimpses
Palimpses
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Palabra is die dogter van Sofia, die ongetroude vrou van die ongenoemde man. Sy is ʼn woord op soek na haar oorsprong en Palimpses is haar reis - deur mensword en verhoudings, van die binneland na die kus na die buiteland. Behalwe ʼn boeiende verhaal is dit ook ʼn reis deur interteks en taal. 'n Palimpses is 'n perkamentrol wat hergebruik is nadat die oorspronklike skrif daarop afgekrap is. Die eerste teks skemer dikwels nog deur soos die mites, sprokies en letterkundige tekste in hierdie boek om daarop en daarmee ʼn nuwe teks te skep - soos ʼn papierbootjie gevou uit die bladsy van ʼn ou manuskrip.
Author Ilse van Staden
Share
