Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639712550 | Published: August 1, 2022 | Paperback

hartklop en asem

hartklop en asem

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Fourie se debuutdigbundel het verskyn op die vooraand van haar 80ste verjaardag en presies een jaar ná die afsterwe van haar man, die dramaturg Pieter Fourie. Haar digbundel praat oor haar ervaring van en liefde vir die natuur, maar veral ook oor verlies – nie net van vriende nie, maar oor Pieter, met wie sy so ’n lang pad saamgeloop het. In aangrypende gedigte oor sy dood praat Maletta oor haar eensaamheid, “dat die wêreld gekrimp het tot hartklop en asem”, en hoe sy Pieter nog telkens in hul huis op Onrus raakloop in dit wat hy agtergelaat het. Sy vind vertroosting in haar skryf- en skilderwerk.

View full details