Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639714011 | Published: July 22, 2022 | Soft Cover

Die Omega Komplot

Die Omega Komplot

Regular price R 350
Regular price R 0 Sale price R 350
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die Omegakomplot, René van Zyl se tweede samesweringsroman, is ʼn spannende verhaal, belaai met flink aksietonele, intense intriges en onverwagte verrassings.
ʼn Hedendaagse redder staan op en wil met sy nuwe Babilon wêreldorde die aarde van selfvernietiging red. Hierdie plan klink wel edel, maar Kayla Cohen, hoofdirekteur van ʼn Christenorganisasie, vermoed dat dié verlosser ʼn mensgemaakte apokalips beplan. Saam met haar eggenoot, Josh Young, ʼn oudsoldaat, volg sy die bloedspoor van die waansinnige nuwe leier van Kaapstad na Dubai en Kaïro. Nie net veg sy vir die behoud van haar gesin en haar geloof nie, maar ook teen die demone uit haar traumatiese verlede. Beide Kayla en Josh is bereid om hulself te offer om die Orde te stuit - om menselewens te spaar, maar ook die lewe van hul enigste seun.

Author René van Zyl

View full details