ISBN: 9780639718323 | Published: May 1, 2023 |
`n Reis deur tyd en emosie in die politiek
`n Reis deur tyd en emosie in die politiek
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die bekende skrywer George Orwell verwoord die volgende waarheid:
“The most effective way to destroy a people is to obliterate their own understanding of their history”.
Die Afrikaners se geskiedenis word die hele tyd verdraai.
In ’n Reis deur tyd en emosie in die politiek ontleed die oudpolitikus en akademikus Stoffel van der Merwe die jarelange diep emosionele reis deur die geskiedenis van Afrikaanse leiers en volgelinge, om ideale waaraan hulle oor ’n lang tyd verknog was, te moes laat vaar. ’n Lang en moeilike nuwe pad moes oopgedink en oopgekap word.
Die Grondwet wat so tot stand gekom het, word beskou as een van die bestes in die wêreld.
Die skrywer neem die leser op weldeurdagte en boeiende wyse saam deur hierdie proses. Die historiese verloop van gebeure word sodoende vir die nageslag bewaar.
Author Stoffel van der Merwe
Author SAAWK
Share
