1
/
of
1
ISBN: 9780639724188 | Published: October 1, 2022 | Paperback
Polkadraai
Polkadraai
Author:Jerzy Koch
Regular price
R 250
Regular price
R 0
Sale price
R 250
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Polkadraai is Koch, van Poznan in Pole, se tweede bundel Afrikaanse gedigte. Reeds met sy debuut, Pleks van plaas (2020), het hy hom gevestig as 'n unieke en boeiende stem in die Suid-Afrikaanse digkuns. In hierdie nuwe verse gooi hy vanuit Pole 'n polkadraai deur die taal en die land. Terwyl “Polkadraai” die naam is van 'n pad buite Stellenbosch, dans Koch ook die polka, 'n Poolse dans, in Suid-Afrika - veral Stellenbosch. Hy voel so tuis in Suid-Afrika dat hy homself beskryf as: olea europaea / subspecie africana.
Author Jerzy Koch
Share
