1
/
of
1
ISBN: 9780639727233 | Published: October 15, 2022 | Paperback
grondstof
grondstof
Author:Helena Ewert
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Die gedigte in hierdie debuutbundel is deurdrenk van die aardse oer-elemente en die seisoene. Helena Ewert skep haar gedigte uit dié grondstof. Die woorde kry ’n tasbaarheid, sigbaarheid en hoorbaarheid, ’n liggaamlikheid, waarmee sy ook die liefde besing. Sy gaan met woorde om soos ’n skilder met kleure, ’n komponis met klank en ’n beeldhouer met klei. Die leser word oorweldig deur die ryk sintuiglikheid en woordweelde van hierdie fyn afgewerkte verse.
Author Helena Ewert
Share
