Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639739267 | Published: July 1, 2022 | Paperback

Maplotter-blues

Maplotter-blues

Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Hierdie gedigte, sê die digter, is “los gedagtes, oorspronklik neergepen op obskure flentertjies papier, pamflette en ander byderhand-oppervlakke iewers tussen 1992 en onlangs. Gelukkig het die meeste daarvan verlore geraak in trekprosesse, in gatsakke in wasmasjiene en deur net plein wear and tear. Dit is wat dit is en hier is dit.” Maplotter-blues is egter méér as dit. Dis ’n versameling ongewone gedigte oor ongewone mense se alledaagse dinge en laat die leser dikwels dieper kyk as na blote gedagtes op flentertjies papier.

Author Sarel van Zyl

View full details