Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639745985 | Published: October 1, 2022 | Paperback

Die wysheid van Zani-beer

Die wysheid van Zani-beer

Author:Irene Nel
Illustrator:Ronéll Lareman
Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die wysheid van Zani-beer is die verhaal van die hegte vriendskap tussen Klein-Maggie en haar troetelbeertjie. Maar dis nie sommer 'n gewone wollerige speelding nie - Zani kan praat en weet van baie dinge wat Klein-Maggie nog nie mooi verstaan nie. As daar iets gebeur wat Klein-Maggie pla of seermaak, is Zani nie net daar om haar te troos nie, maar vertel haar ook wat sy alles hieruit kan leer. Dié storie vereenvoudig vir selfs voorskoolse kinders moeilike begrippe soos vreugde, liefde, vriendelikheid, geduld, selfbeheersing, dankbaarheid, verantwoordelikheid, getrouheid, waarheid, vergifnis, vrede, jaloesie, goedhartigheid en nederigheid. “'n Mens is nooit te oud om te leer nie,” lui die spreekwoord.
Maar ook nooit te jonk nie …

Author Irene Nel

Illustrator Ronéll Lareman

View full details