1
/
of
1
ISBN: 9780639755861 | Published: May 15, 2023 | Paperback
Lewe die sous werd
Lewe die sous werd
Author:Anita van der Walt
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Anita van der Walt is versot op die lewe mét sy vreugde en verdriet. Sy ervaar tegelyk die aantrekkingskrag van die aarde en die bevryding van 'n geloof in die ewige en bo-aardse. Sy skryf sowel beeldryke vrye verse as vormvaste haikoes en tankas. Lewe die sous werd is 'n boeiende vervolg op haar bundels Hierdie Maandag is abstrak van 2020 en Op die nerf af van 2022.
Author Anita van der Walt
Share
