Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639779409 | Published: November 26, 2023 | Paperback

Drank, Seks en David Bowie

Drank, Seks en David Bowie

Author:RR Ryger
Regular price R 220
Regular price R 0 Sale price R 220
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'n Fiktiewe biografie oor Ronnie Ryger, 'n sluipende, dronkgat digter wat vlug vir sy verlede, maar sy eskapades, sekskapades haal hom in, in die vorm van drie psigopatiese wrekers. Hy probeer sy geliefdes beskerm teen die donker wat kom, maar die skaduwees word langer en Ryger word al hoe maller. Daar is baie seks, baie drank en baie David Bowie in hierdie oorwegend onstellende werk, die nuutste op die rak deur een van Suid-Afrika se gunsteling alternatiewe skrywers. Skeep 'n stoel nader, maak 'n biertjie oop en kom!

Author RR Ryger

View full details