Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639797908 | Published: June 20, 2024 |

Die reus van Groenberg

Die reus van Groenberg

Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

In die dorpie Groenberg woon almal gelukkig saam. Die inwoners werk hard om die omgewing mooi te hou en hul landerye dra gereeld groot oeste. Maar op ’n dag verander alles toe ’n reusagtige figuur agter die groot berg teenaan die dorp verskyn … en die bevreesde inwoners begin dreig. Niemand kan ’n plan bedink om van die reus van Groenberg ontslae te raak nie, om te keer dat hy al die kos op die lande opeet en die dorp stukkend trap – totdat Gunther, die dorp se glasmakertjie, skamerig sy hand opsteek …

Author Hanli Burger

View full details