Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780639799445 | Published: July 24, 2024 | Paperback

Die Mak Maniere Van Wilde Diere

Die Mak Maniere Van Wilde Diere

Regular price R 199
Regular price R 0 Sale price R 199
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer.
Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales.
Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

Author Irma Raspel

View full details