Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795701245 | Published: August 1, 2001 |

Stroomversnelling

Stroomversnelling

Author:Linda Rode
Regular price R 157
Regular price Sale price R 157
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Dertig kortverhale deur bekende en nuwe Suid-Afrikaanse skrywers. Stroomversnelling volg op die fenomenale sukses van Keerpunt, 'n soortgelyke versameling wat in 1995 verskyn het.

Hierdie nuwe bundel verskaf weer 'n priemende blik op die wêreld van jongmense in Suid-Afrika vandag. Uiteenlopende perspektiewe en ervarings is in een bundel saamgevoeg, en bydraes wat in Engels ontvang is, is vertaal. Sodoende kry lesers 'n omvattende geheelbeeld van ons hedendaagse werklikheid.

Skrywers sluit in bekendes (Marita van der Vyver, Melvin Whitebooi, Jeanne Goosen, Fatima Dike, Francois Bloemhof, Jenny Hobbs, Johnny Masilela, Rayda Jacobs, ens.) sowel as jonger stemme (Rrekgetsi Chimeloane, SM Banda, K Sello Duiker, Felicity Wood, Arja Salafranca, ens.)

Author Linda Rode

View full details