Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795702426 | Published: September 1, 2009 |

Ons is nie almal so nie (14)

Ons is nie almal so nie (14)

Author:RAPPORT100
Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 14

Wat het 'n mooi Afrikanervrou in die 1950's gedoen as die lewe begin druk? As haar man 'n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met 'n asmapompie en haar pa 'n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek?

Author Jeanne Goosen

Author RAPPORT100

View full details